Sunday, March 6, 2011
It is a family thing
My Ouma, Oupa en Ma saam my klein Boet, vorm die laaste 8 jaar die basis van my gesin.
My grootouers is die voorbeeld van 'n liefdevolle verhouding met wedersydse respek, iets waarna ek ook wil streef. Ek hoop om ook na 30/40/50 jaar se getroude lewe steeds elke dag van my man te hoor hoe lief hy my het, en om my liefde met hom te kan deel.
Ek het om hierdie rede besluit om spesiale oomblikke van hulle op kamera vas te le, en hulle was net so opgewonde, want hul was nog nooit deel van 'n 'shoot' nie.
Op die einde van die dag, bly jou gesin die mense met wie jy elke goeie oomblik en enige teleurstellings kan deel, en hulle sal jou altyd verseker dat op die ou einde beter sal wees.
I love my family <3

Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Powered by Blogger.
Popular Posts
-
La Belle Vita Photography will be featured on Wicount from 20 August - 26 August 2012 Follow the link from 20 August and buy your next sh...
-
On a beautiful Saturday morning in April we met up with Deeran & Ashika at Groenkloof Nature Reserve. These two have been together for...
-
Ons is so opgewonde oor vandag se publikasie! Ek ken vir Alrie van skooltyd af en was heel verras toe Alrie bel en vra vir ons pakkette. Joe...
-
Vir hierdie troue is ons terug na my 'hometown' toe om vir Karin af te neem wat saam met my op skool was en wie se Ma my juffrou op ...
-
On Saturday I was invited to the High Tea themed Kitchen Tea of Lelani at Isabella's in Pretoria East. Lelani and I both used to live i...
-
We can all still remember the excitement and anticipation that precedes your matric farewell. The date and the dress and shoes and jewellery...
-
Here is a peak at the shoot with Gabby and her parents. Please go and like our Facebook page by following this link: http://www.facebook...
-
We recently captured a baby shower with a difference for Magandhree in Midrand. We had a first hand look into the traditions and practices...
-
Today we had the privilege to capture the joy that a new addition to a family adds. Avantika is five months old and already a natural in f...
-
These photos are mesmerizing - we can only stop to stare over and over and over! While editing I was listening to the musical genius that ...
0 comments:
Post a Comment