Thursday, January 23, 2014
Die Smitte {Glued Together}
Ons het die 3 Smitte vir die eerste keer tydens hierdie foto sessie ontmoet, en WOW! sulke aangename, loving en beautiful mense!
Dit was 'n pragtige dag by Rosemary Hill, 'n mooi plek met nog mooier tuine en hoekies waar mens elke foto denkbaar kan afneem. Ons het vreeslik lekker hier gekuier en glo ons sal weer en weer terug gaan.
Ek het vir Jeanne-Lee wat die foto sessie as verassing vir haar Ma Leza bespreek het, gevra om vir my ietsie meer oor hulle drie te vertel. Sy som elkeen perfek op;
Ons is drie dames wat absoluut vir die Here leef! Hy is die rede vir die sprankel in ons oë en wie hulle is en waar hulle hulself vandag bevind. Ons geniet dit om tyd saam met mekaar te spandeer as gesin, of dit nou by die see, in die bosveld of sommer net by die huis is, dit is vir ons genoeg.
Mamma Leza het 'n passie vir kinders, dit is hoekom sy die beroep van onderwyser gekies het. Sy is baie goed in wat sy doen. Sy hou van fotos neem, maar is dan amper nooit in enige fotos nie. As sy meer tyd gehad het, het sy baie meer scrapbooking gedoen en meer boeke gelees. My ma se heel gunsteling plek is by die see, waar dit stil is en sy die natuur kan geniet.

Ek, Jeanne-Lee, het ‘n onbeskryflike liefde vir drama en
dans. Die verhoog voel soos my tweede huis! Ek sal nooit ‘n wêreld kampioen in
dans word nie, maar om vir die Here te dans laat my hart oorborrel van lekker
kry. Ek is iemand wat alles doen wat ek moontlik kan! Ek probeer alles en gee
my bes in alles. Om die oudste te wees, is lekker en opwindend en ek is baie
lief vir my klein sus. Ek en my moeder het ‘n baie spesiale band. Eendag as ek groot is, sal ek wil ballet klas gee vir arm kindertjies. Ek sal
gedurig op missionaries wil gaan en dan so tussen deur in flieks wil speel en in
teaters optree.
Dan Ine. Sy is uniek op haar eie manier. Baie eerlik en
reguit, maar dis hoekom mense so lief is vir haar. Sy is weer die sportiewe
een. Sy doen netbal, atletiek, sagtebal, tennis en dan is dit maar net die
begin. Sy het ‘n baie sterk wil van haar eie en dis wat haar so besonder maak.
In haar vryetyd doen sy al ewig eksperimente, probeer nuwe dinge en wil altyd
planne maak. Sy is mal oor MacGyver en The A-Team.
Ine wil eendag haar eie helikopter hê sodat sy ‘n wilbewaarder kan word, of dalk ‘n veearts of self ‘n ingeneur!! Jap sy is baie slim!
Ine wil eendag haar eie helikopter hê sodat sy ‘n wilbewaarder kan word, of dalk ‘n veearts of self ‘n ingeneur!! Jap sy is baie slim!
Dankie julle drie vir 'n besonderse ervaring tydens julle foto sessie. Ons het elke oomblik geniet. Julle is pragtig! Geniet julle fotos.
Lerone' en Mauritz
Suppliers
Fotograaf: La Belle Vita Photogaphy
Venue: Rosemary Hill
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Powered by Blogger.
Popular Posts
-
Today we had the privilege to capture the joy that a new addition to a family adds. Avantika is five months old and already a natural in f...
-
It is rare to find a family so tightly knit as this one. With no hang-ups, no jealousy and no competition to get in the way of what families...
-
We would like to share some of our favourites from the wedding of Aphiwe and Angel held at Kedar Country Hotel yesterday. What a fantastic...
-
On Saturday I was invited to the High Tea themed Kitchen Tea of Lelani at Isabella's in Pretoria East. Lelani and I both used to live i...
-
Vir hierdie troue is ons terug na my 'hometown' toe om vir Karin af te neem wat saam met my op skool was en wie se Ma my juffrou op ...
-
Here is a peak at the shoot with Gabby and her parents. Please go and like our Facebook page by following this link: http://www.facebook...
-
We recently captured a baby shower with a difference for Magandhree in Midrand. We had a first hand look into the traditions and practices...
-
I still find each day too short for all the thoughts I want to think, all the walks I want to take, all the books I want to read and all the...
-
On a beautiful Saturday morning in April we met up with Deeran & Ashika at Groenkloof Nature Reserve. These two have been together for...
-
La Belle Vita Photography will be featured on Wicount from 20 August - 26 August 2012 Follow the link from 20 August and buy your next sh...
0 comments:
Post a Comment