Sunday, April 13, 2014

Marius & Janadia {La-La-Love}

Ons ken vir Janadia al 'n rukkie en is mal-mal oor haar, haar sêgoed en wittyness - sy is very much 'n special vriendin vir ons! Marius is soos 'n breath of fresh air en entertain ons elke oomblik in elke geselskap.

Hy is ook BAIE lief vir Janadia en maak haar 'n happy-camper! Ons geniet die twee vreeslik. They light each other's fires...noem mekaar nogal heel gepas MY FLAM!

Dullstroom (plaas Valley of the Rainbow) was die perfekte 'setting' vir die shoot. Mooi couple + mooi plek = Magic.

Ons love julle fotos! Glo julle sal ook!

 Enjoy!





























0 comments:

Powered by Blogger.

Popular Posts